Pasgemaakte finansiële beplanning vir jou.

Welkom by LKF Makelaars

Finansiële advies wanneer jy dit nodig het

By LKF Makelaars is ons nie polissmouse nie. Ons glo in holistiese advies. Ons weet Mosselbaai is nie in 'n dag gebou nie - en net so sal jy nie 'n huisdeposito kan bekostig of oornag aftree nie. Dit verg dissipline en tyd. Ons wil graag hierdie pad saam met ons kliënte stap – ons is nie 'n vlieg-by-nag besigheid nie (die BK bestaan ​​al meer as 25 jaar). Ons streef daarna om robuuste en aanpasbare finansiële planne vir ons kliënte saam te stel om hulle te help om finansiële vryheid te bereik. Ons kolf vir ons kliënte.

Professionele en opgeleide span

Ontmoet ons kundige span finansiële adviseurs

LKF Makelaars het 'n span opgeleide en professionele finansiële beplanners met jare se ondervinding, wat uitstekende diens lewer.

Finansiële beplanning

Ons bied 'n omvattende reeks dienste wat vir jou aangepas is, insluitend:

Holistiese finansiële beplanning

Aftreebeplanning (voor- en na-aftrede)

Beleggingsbeplanning

Lewensdekking en risikobeplanning

Besigheidsversekering, insluitend koop- en verkoopsooreenkomste

Mediese fonds en gapingsdekking

Testamente en boedelbeplanning

Groepskemas en pensioenfondse

Neem beheer jou finansiële toekoms. Kontak ons ​​vir kundige finansiële advies.

At LKF Makelaars we specialize in providing holistic financial planning tailored to your unique needs and aspirations. Whether you’re looking for expert guidance on investment and retirement planning, comprehensive risk coverage, or navigating the complexities of estate planning, our team is here to empower you every step of the way. With a focus on personal service and unwavering commitment, we strive to protect your financial well-being and help you achieve your long-term goals. Discover peace of mind at LKF Makelaars, where your financial journey begins.

Webtuiste

Verken 'n bladsy

Tuis
Oor ons
Dienste
Hulpbronne
Kontak ons

Kontak

Gesels met ons

044 692 0427 044 072 0083 [email protected] Office 4, Diaz Office Park, Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay